Susan het die mooi letters gekoop vir by hulle swembad, en gevra dat ek dit moet mosaic met spieëltjies. Selfs haar 3 jarige dogtertjie, Annabelle, het gesê dit lyk "fantasties"! So cute! =)
Ek het ook hieruit inspirasie getap en my nuwe besigheidskaartjies ontwerp en laat druk. Hierdie is die voorkant:
No comments:
Post a Comment